J18: HCO - Sporting NeLo (gezien door Zuidafrikaanse Bril)

Published in J18 Nieuws

Vir die eerste wedstryd van die Half moes ons na Overpelt reis. Ook hierdie keer verkose ons die motor bo die moltrein (metro). Deur die reënweer moes ons wel oplet vir die spoed kameras (flitspalen). Ons eerste keuse was eintlik via die lug maar die lugwaardin (stewardes) was siek, sodat die vliegtuie aan die grond gebly het.
Vorige tref is die bure weggespeeld met 66-11 sodat ons met 'n geruste hart die wedstryd tegemoet gegaan. Van 'n riller (thriller) sou dus geen sprake wees nie.
Gou was die eerste doel behaal deur ons nr. 13.
Dit gelyk asof Dieter deur 'n wipmat (trampoline) is weggeschoten, so vinnig was ie. Ook Cé had daar duidelik sin in want ek dieselfde minuut behaal hy ons tweede doel. Volgens my gesit ie op sy bromponie (scooter) want hy het maar self gaan op teenaanval en sien niemand meer om die bal af te speel. Die eerste tref van Overpelt was lucky shot. Oracha liet zich verras deur 'n speler die as 'n verkleurmannetje (cameleon) opgestel het in ons verdediging.
Die verdediging van Overpelt staan egter nie op punt. Dit was asof 'n mens dit met 'n gaatjesdrukker (perforator) had bewerk, so maklik kon ons scoor. Met die rus was die 26-4. Nadat die afrigter (coach) sy sêg vir jou gedoen het en sommige spelers gebruik gemaak van wat holrol (wc-papier) op die toilet, keerde ons terug na die saal. Ons beide cirkelspelers, albei nog loslappies (vrijgezel) trouens, scoor aan die lopende band. Veral Kenzo ontpopte homself as 'n padbuffel (= roekelose motorfietsryer) om hom deur die verdediging te wring. En, uiteindelik, na 11 minute in die tweede helfte, het ook Gilles die pad na die nette gevind sodat die afrigter dit aan sy broek het om die verslag te skryf. Die wedstryd geëindig by 'n 54-11 stand.

Zo hebben we ook weer enkele woordjes Zuid-Afrikaans geleerd.

Speelden: Oracha (1), Brecht (10), Alexander (1), Louis (7), Joeri (4), Gilles (3), Kamiel (6), Cé (3), Dieter (8), Kenzo (11)

Heren Ploegen

social twitter button blue 64 social facebook button blue 64 social flickr button 64 vimeo64